Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Wat sê SAID oor CR17 se R400 m.

Na beweer word, het die CR17-verkiesingsfonds van pres. Cyril Ramaphosa ongeveer R400 miljoen aan skenkings ontvang.

Waarvoor is só ’n groot bedrag aangewend vir ’n interne verkiesing van ’n politieke party?

* Verder het dit belastingimplikasies: Vir die skenkers is daar geskenkebelastingimplikasies; en) Vir die mense wat betaal is om sekere dienste te lewer of stemme te werf, is daar inkomstebelastingimplikasies.

Is die belastings verklaar en betaal? Wat het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) in hierdie verband gedoen?

Die standaardantwoord van die SAID, dat belastingsake vertroulik is, is in hierdie geval nie aanvaarbaar nie.

Meer oor:  Said  |  Pres. Cyril Rama­Phosa  |  Cr17-Veldtog  |  Skenkings  |  Mystem  |  Lesersbrief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.