Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Wat soek vierjarige in ’n nou pyp?

Die berig “Dapper kleuter red hond uit pyp” (Beeld 02.07) verwys.

Dit is uiters onverantwoordelik om ’n vierjarige kleuter oor ’n afstand van 8 tot 10 m in ’n pyp met ’n deursnit van 30 tot 40 cm agter ’n hond te laat inkruip.

Het hulle toue aan haar vasgemaak sodat hulle haar sou kon uittrek indien dit nodig sou wees?

Ek meen die saak moet deeglik ondersoek word.

Meer oor:  Mystem  |  Hond  |  Pyp  |  Red  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.