Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Wat was redes vir Mandela-tronkstraf?

In die brief “Was Zinzi Mandela maar soos haar pa” (19.6) skryf André van Zyl van Rosendal dat: “Haar pa, oudpres. Nelson Mandela, het alle reg gehad om die destydse regering te haat vir sy 27 jaar op Robbeneiland”.

Wat was die werklike redes vir mnr. Mandela se 27 jaar tronkstraf?

In ’n rubriek “Mandela se wit vlek nou ingevul” (5.2.2014) skryf Leopold Scholtz, onafhanklike kommentator, soos volg: “Saam bied die bronne ’n beeld van ’n militante Mandela wat die klassieke Marxistiese en Leninistiese ideologie kritiekloos oorneem.

“Hy loop oor van bewondering vir die Russiese Revolusie van 1917 en die rol van die Sowjet-Unie in die wêreld, en is vol walging vir die ‘imperialistiese’ rol wat Amerika in die wêreld speel. Hy bely sy ateïsme.

“Dis die geskrifte van ’n ortodokse gelowige in die Marxisme-Leninisme.”

Mandela het ná 1994 met ’n permanente glimlag op sy gesig rondgeloop.

Hy het ’n opgeboude land op ’n skinkbord ontvang.

Meer oor:  Nelson Mandela  |  Zindzi Mandela  |  Lesersbrief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.