Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Wen: 100 stemme, R100 000 - Skryf nóú in vir MyStem!
Is jy uitgesproke? Het jy sterk menings oor allerhande sake? Druk iets swaar op jou hart? Skryf vir MyStem en staan die kans om R1 000 in harde kontant te wen!

Lesers van Netwerk24 kan vanaf 1 Junie vir 100 werksdae elke dag R1 000 in harde kontant wen! Al wat jy hoef te doen om ’n kans te staan, is om jou sê te sê!

Hoe doen jy dit? Maklik. Stel jou standpunt of stort jou hart uit in minder as 500 woorde en stuur dit na: MyStem@Netwerk24.com. Of lewer kommentaar op enige van Netwerk24 se artikels.

Vanaf 1 Junie kies ons vir 100 werksdae elke dag die beste bydrae of die beste kommentaar en beloon die skrywer met R1 000 in harde kontant!

Boonop verskyn jou naam, foto en pêrels van wysheid op Netwerk24!

Waarvoor wag jy? Gryp jou foon of jou rekenaarmuis en skryf!

Stuur vir ons jou mening, naam, ’n kop-en-skouers-foto en al jou besonderhede en hou Netwerk24 vanaf 1 Junie elke dag dop vir die wenners!

* Bepalings en voorwaardes geld.

Meer oor:  Lesers
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.