Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Zuma: Die oomblik van waarheid

Baie mense het getwyfel of die dag ooit sou aanbreek en het met misnoeë toegekyk hoe Jacob Zuma­ die gereg en die gesag van die howe, asook die Zondo-kommissie, openlik uitdaag, tot groot vermaak van sy ondersteuners.

Dis ’n waterskeiding-oomblik, want uiteindelik het ons ’n bewys dat daar iets daadwerkliks gebeur met mense wat tot nou toe met korrupsie, ensovoorts, weggekom het.

Die oomblik van waarheid het aangebreek – ons het ’n grondwetlike demokrasie waar die gesag van die howe onwrikbaar staan.

Ek verlekker myself nie in Zuma­ se lot nie. Christene is tog nie so kleinlik nie.

Die Skrif is duidelik: “Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie” (1 Korinthiërs 10:12).

Meer oor:  Mystem  |  Lesersbrief  |  Jacob Zuma  |  Briewe  |  Tronkstraf
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.