Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
02 Augustus 2020 00:04

As ek ’n yster was dan sou ek elke dag dieselle goed kon gloe. En dan sou groot goed my happy maak: ’n groot kar, ’n groot silver watch enne growing bank balance.

19 Julie 2020 00:02

Franny WhatsApp my yt Amsterdam, sy sê sy dink an ôs. Sy het êrens online gelies vannie anne pandemic in Syd-Afrika, gender-based violence. Haa voice note is lank en sad soese country song.

05 Julie 2020 00:02
21 Junie 2020 00:02

Al die goed speel op my mind, Black Lives Matter in America, violence tien vrouens in Syd-Afrika, India, France orals eintlik. Rising Covid-19 cases onne swat arm mense.

07 Junie 2020 00:00
24 Mei 2020 00:02
10 Mei 2020 00:00

Narie matriek ball wassie belangrikste event vannie matriek jaa nog altyd die einde vannie jaa skoolkamp. ’n Wiek lange kamp byte die Kaap, wat 90 percent vannie ghetto se kinnes se eeste experience byte die Kaap was.

26 April 2020 00:02
12 April 2020 00:01
15 Maart 2020 00:03
01 Maart 2020 00:03
15 Februarie 2020 23:30
02 Februarie 2020 00:04
19 Januarie 2020 00:00
05 Januarie 2020 00:00
22 Desember 2019 00:01
08 Desember 2019 00:00
24 November 2019 00:01
10 November 2019 00:02
27 Oktober 2019 00:00
Laai Meer
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.