Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Stemme
Forum
Oop Kaarte: Die krag van ’n blinde man
’n Skrywer vertel hoe hy tot op 30 in die duister was oor waarom hy besig was om blind te word.
Zain Eckleton praat in die voorkamer van sy huis in Highbury Park, Kuilsrivier, oor sy werk en sy lewe. Foto’s: LIZA VAN DEVENTER
Zain en sy dogters, Sorya (13) en Tazneem (8)

“Ek het in ’n moskee gaan woon –  ek is ’n Moslem, eintlik – en alleen daar gaan slaap met die toestemming van die nodige mense. Ek het probeer dink: Wat is die pad vorentoe? Dit was in die Sid­dique-moskee in Elsiesrivier. Ek het besluit nou kan ek nie verder nie, ek is in ’n gat, ek kan myself nie help nie, my familie kan my nie help nie; nou moet ek ’n plan maak.”

Aan die woord is Zain Eckleton (55), skrywer van die roman Die Rolbalspeler, wat tot ’n toneelstuk vir die Suidoosterfees omvorm is.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.