Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Podsendings
LUISTER: ANC in 'n blik gedruk oor Covid-korrupsie

Veragtelik - dis die woord wat president Cyril Ramaphosa in sy weeklikse nuusbrief gebruik om korrupsie, veral tydens die nasionale ramptoestand, te beskryf. Die ANC se nasionale uitvoerende komitee steun sy siening en beaam dat korruptes aan die pen moet ry.  Maar glo iemand nog politici se beloftes oor optrede teen korrupsie? Theo Venter, politieke ontleder van die Noordwes-Universiteit se besigheidskool, meen daar is wel redes om te glo 'n verskuiwing is aan die kom oor korrupsie. 

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.