Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Podsendings
LUISTER: Episode 5 van Nataniël se podsending, Kwessie van 'n dag
Nataniël kwessie van n dag

Hoe kan jy die beste maak van elke dag, die prag van verskillende seisoene en die glorie van die alledaagse raaksien?

Die vermaaklikheidskunstenaar Nataniël sal hierdie vrae en nog meer beantwoord in ’n reeks podsendings, Kwessie van ’n dag. Hy sê die podsendings is ’n gesprek oor ’n koppie tee, of in die kar op pad werk toe, waar hy verduidelik wat is die wondere, die geskiedenis, die probleem en die lekker kos van die dag.

“Ek gaan 15 minute uit my dag met jou deel - my kennis en my vreugde. Ek glo as jy ’n koninkryk wil bou dan begin dit in die detail. My lewe bestaan uit die kleinste detail,” sê Nataniël.


LUISTER: EPISODE 5

LUISTER: EPISODE 4

LUISTER: EPISODE 3

LUISTER: EPISODE 2

LUISTER: EPISODE 1


KLIK HIER VIR RESEPTE


WANNEER VERSKYN NUWE EPISODES?

Nuwe episodes sal op Dinsdae en Vrydae vir die volgende vyf weke opgelaai word. Die episodes sal op die webtuiste bly, sodat jy ook na die vorige episodes kan gaan luister. Gaan na Stemme op die navigasie en klik op podsendings. 

STUUR JOU VRAE IN

Mense is welkom om vrae in te stuur oor die kwessies waarmee hulle worstel of waaroor hulle wonder.

Stuur jou vrae na zilke.prinsloo@netwerk24.com.

Meer oor:  Podsending  |  Nataniël  |  Kwessie Van 'N Dag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.