Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Podsendings
LUISTER: Inperking was routyd vir die ou lewe
Wanneer inperkings in Suid-Afrika gelig word gaan Covid-19-infeksies beslis toeneem. Só meen Cari van Schalkwyk, 'n bio-statistikus van die Universiteit van Stellenbosch. Sy en ander navorsers het 'n epidemiologiese model vir die Covid-19-pandemie in Afrika gepubliseer. Maar hulle gevolgtrekking dat meeste Afrika lande teen die einde April meer as 'n duisend infeksies sou hê, was verkeerd. 
Meer oor:  Korona Podsending
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.