Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Podsendings
LUISTER: Jy en Covid-19 - Hou jy nog kop bo water? (Deel 1)

Sielkundiges het verlede jaar al waargeneem dat mense se angsvlakke aan die toeneem is. Dis hoofsaaklik deur die onsekerheid aangedryf wat Covid-19 meegebring het. Waar staan angsvlakke nou, 'n jaar later? Die kliniese sielkundige prof. Pieter Kruger is die gas. 

As jy emosionele ondersteuning nodig het, kan jy hier aanklop vir berading:  

Selfdood-krisislyn (24 uur)
0800 567 567

SADAG: Geestesgesondheid-hulplyn
0800 456 789 (24 uur)
0800 21 22 23 /0800 70 80 90 (08:00 - 20:00)

Nog kontaknommers beskikbaar by http://www.sadag.org/

 
Meer oor:  Luister  |  Prof. Pieter Kruger  |  Covid-19
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.