Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sielsgoed
Anker hoop in Hom

Onsekerheid is ons nuwe werklikheid en met alles wat heeltyd verander, kan dit angstigheid veroorsaak.

Jy kan dit wel beheer. Moenie jou ore uitleen vir slegte gerugte of goor stories nie. Moenie jou bloeddruk laat opjaag deur sommige godsdienstiges se “openbarings” of bangmaak-opinies nie. Luister na kenners wie se integriteit en betroubaarheid bo verdenking is. Leer uit hul boeke, preke en persoonlike gesprekke. Verwyder oormatige geraas van te veel sosiale media uit jou lewe. Beperk jou en jou familie se tyd op die internet.

Leef eenvoudiger deur ’n paar gesonde geestelike dissiplines. Bid elke dag. Oordink elke dag ’n hoofstuk uit God se Woord. Bemoedig jou huismense gedurig met opbouende gesprekke en inligting. Anker jou hoop in die Here. Leef jou lewe voluit. 

Meer oor:  Sielsgoed
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.