Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sielsgoed
Bibi praat in die bed oor kortverhale
Stephen King het gesê 'n kortverhaal is soos om 'n soen van 'n vreemdeling in die donker te kry. Bibi Slippers gaan daarom Dinsdag in In die bed met Bibi lekker in die donker met vreemdelinge vry. Sy praat onder meer met Jolyn Phillips oor haar debuut-kortverhaalbundel, Tjieng Tjang Tjerries and other stories, en kykers kan ook hoor wie Bibi se gunsteling kortverhaal-skrywer is. Hier is solank 'n kort lusmaker.
  * In Die bed met Bibi word Dinsdagaande om 21:00 op Via (kanaal 147) op DStv uitgesaai.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.