Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sielsgoed
Deel, ongeag wat jy het

Entitlement is ’n woord wat soveel dinge met een kanonskoot sê. Dit veronderstel dat diegene wat aan die ontvangkant staan, bevoordeel is op grond van posisie, afkoms, status en dies meer. Dit vertel van sekere binnebane wat hulle dalk geniet. Feit is, die meeste van ons deel partykeer in sekere voordele waarin ander nie deel nie. Afhangende van die kontekste waarin ons onsself bevind, het ons soms net ’n beter pak speelkaarte.

As gelowiges het ons eintlik net een goeie keuse: ons moet ons geleenthede en gawes tot voordeel van ander gebruik. As ons iewers in die lewe bevoordeel is, mag ons dit nooit selfsugtig op onsself mors nie. Ons is knegte van die Here.

Ons dien Hom en ander met die talente wat ons ontvang het. Ons het altyd iets wat ons verniet by die Here gekry het en wat ons moet deel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.