Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sielsgoed
Dink oor trooswoorde

Iemand vertel hy het sy beursie met baie geld daarin verloor. Almal simpatiseer, maar iemand merk op dat iets goeds daaruit sal voortspruit. “Wat nogal?” vra iemand. “Alles werk maar ten goede uit,” kom die antwoord. Ons moenie “ligte troos” uitdeel nie. Of mense se verliese sagter probeer praat as wat dit regtig is nie.

Hoe dan? Wel, ons help reg, en regtig, wanneer ons die gewig van ander mense se swaarkry op ons eie skouers voel. Dit is wat Galasiërs 6:2 leer. Verseker is ons woorde ook belangrik, maar dan is dit nooit “ligte trooswoorde” nie. Dan is dit woorde wat onderstreep dat ons regtig daar is vir mekaar.

Dit is die Here se soort taal. Ons woorde en ons dade is goeie salf as ons die gewig van ander se seerkry op ons eie skouers voel. – 

Meer oor:  Sielsgoed
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.