Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sielsgoed
Geloof sonder grense

Sedert die tyd van koning Saul was Israel ’n teokrasie. Die konings was veronderstel om in God se Naam te regeer. Dit alles het tot ’n einde gekom toe koning Sedekia rondom 587 v.C. verslaan is en Jerusalem deur die Babiloniërs oorgeneem is. Israel se grondgebied was van toe af onder die beheer van die wêreldmoondheid van die dag.

Teen die tyd van die Nuwe Testament was die idee van ’n eie grondgebied vir God se mense glad nie meer ter sprake nie. Hoekom nie? Wel, Jesus het God se nuwe koninkryk tot stand gebring. Mense uit alle volke en op alle plekke is sedertdien deel hiervan.

Hierdie koninkryk is nie beperk tot een sentrale grondgebied of regering nie. Hier benodig geloof nie ’n eie grondgebied nie. Die Here se nabyheid is nou oorgenoeg. Alle grond is immers nou koninkryksgrond.

Meer oor:  Sielsgoed
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.