Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sielsgoed
God is nie te koop nie

In een van sy boeke vertel die teoloog F.F. Bruce van Thomas Aquinas, die groot Middeleeuse teoloog, wat by pous Innocentius II gaan kuier het. Die pous het ’n geldelike skenking namens die kerk ontvang. Toe sê hy vir Aquinas: “Gelukkig hoef die kerk nou nie meer soos Petrus te sê: “Silwer en goud het ons nie.” Toe antwoord Aquinas: “Dit is waar.

Maar nou kan ons ook nie meer saam met Petrus sê: ‘In die Naam van Jesus: Staan op en loop’ nie.” God se krag is nooit te koop nie. Geld is nie onbelangrik nie, maar daar is baie dinge wat ver buite die reikwydte van geld lê. In Hand. 8 lees ons dat ’n towenaar genaamd Simon die fout maak om te dink hy kan die Gees se krag koop. Die Gees Self sorg ook dat Sy liefde, en Sy krag en Sy selfbeheersing in ons lewe wen wanneer ons aan Hom gehoorsaam is

Meer oor:  Sielsgoed
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.