Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sielsgoed
Goeie Nuus: Sonde met die bure?

’n Oorsese leraar skryf onlangs oor ’n gesin wat hul bure­ gaan verkla het omdat dié gedurig hul eie inperkingsmaatreëls oortree.

Die owerhede het hulle toe met boetes gedreig. Die dilemma is dat albei gesinne in dieselfde kerk is. Nou is hulle smoorkwaad vir mekaar.

Een gesin meen hulle gehoorsaam die staat, soos wat God vra. Die ander gesin meen die owerhede tree drakonies op, want hulle as gesin bedreig niemand nie. Albei dink hulle is reg. Hoe gemaak?

Wel, ’n duidelike norm vir myself is 1 Petrus 2:17. Hierin staan: “Respekteer alle mense. Wees lief vir medegelowiges. Vrees God. Eer die koning.”

Dit geld ook in hierdie tyd. Kom ons rol nie klippe in mekaar se pad nie. 

Meer oor:  Stephan Joubert
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.