Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sielsgoed
Jesus g’n in cul de sac

Om in ’n doodloopstraat te eindig, beteken jy het verkeerd gery. So iets gebeur daar in Jerusalem in Paastyd. Jesus beland in ’n doodloopstraat. Maar Hy was juis op die regte koers – op pad kruis toe. Dis hier waar die godsdienstiges van die dag finaal met Hom wou afreken. Hy was net te uitdagend teenoor hul rituele en wette.

Boonop het Hy homself as die Seun van God en die Messias beskou. Dit was in hul oë die dood waardig. Daarom het ’n houtkruis Jesus se pad in Jerusalem versper. Daar is Hy verneder, gestroop van alle menswaardigheid terwyl Hy die wreedste dood denkbaar moes deurstaan. Tog is dit geen doodloopstraat nie. Die leë graf het ook gewink, maar dis juis die kruis waar Jesus die hemel se omgee en liefde illustreer. Die kruis is die plek van genade.

Meer oor:  Godsdiens  |  Geloof  |  Paastyd
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.