Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sielsgoed
Los bangmaakstories

Ná die soveelste e-pos oor aanslae teen ons geloof – van sinistere wêreldmagte tot by Antichriste wat Covid-19-entstof manipuleer – wonder ek of sommige mense goeie nuus sal herken as hulle daarin vasloop. Dit is ’n gewilde tydverdryf om mense bang te maak met “ingeligte kennis” oor bedreigings. As ek aan mense wat sulke dinge glo, vra of hulle dié bedreigings al self beleef het, dan is die antwoord “nee”!

Maar hulle glo dit pleks van om die Skrifte te ken en ondersoek. Die Bybel roep ons nie op om al wat ’n aanslag of vyand is, van vroeg tot laat te ontleed nie. Dit roep ons op om ons Here beter te ken. Ons beste verdediging teen verkeerde roetes is om God te ken en om Hom te volg. Ons veg deur heeltyds met die dinge van God besig te wees en minder tyd aan bangmaakstories te bestee

Meer oor:  Sielsgoed
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.