Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sielsgoed
Ons het mekaar nodig

Op 25 August 1970 het die bekroonde akademikus Margaret Mead en die wêreldbekende digter James Bald­win saam in New York opgetree. Vir ure het dié beroemde wit vrou en ewe beroemde man van kleur nagedink oor tergende vrae oor kleur, geslag en menslike vooroordele. Baldwin het opgemerk: “We’ve got to be as clear-headed about human beings as possible, because we are still each other’s only hope.”

Hoe waar is dit nie, ook hier in Suid Afrika. Ons het mekaar se verhale, insigte, seer en vreugdes nodig. Ons almal is God se maaksels. Daarom moet ons mekaar respekteer. Ons vloei nie agter die stroom aan as die stroom in verkeerde rigtings vloei nie. Ons doen wat reg is. Ons leef reg. Ons hou mense vas met liefde en deernis omdat die Here ons vashou. 

Meer oor:  James Baldwin  |  Margaret Mead  |  Sielsgoed
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.