Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sielsgoed
Vlagdraers van die Here

Volgens die 2018-Wêreldmigrasieverslag van die Verenigde Nasies is daar tans 244 miljoen migrante in die wêreld en die hoofrede hiervoor is werksgeleenthede.

Mense emigreer na lande vir beter werksgeleenthede en ’n beter lewe. Onveiligheid en vrees vir die toekoms is van die vernaamste redes hoekom Suid-Afrikaners tans emigreer. Tog is veiligheid nie ’n vanselfsprekende lewenskeuse vir volgelinge van die Here, asof dit ’n doel opsigself is nie.

Ja, ons mag ons veiligheid in ag neem. Ja, ons moet ook verantwoordelik wees met die veiligheid van ons geliefdes. Maar ons moet ook eerlik genoeg wees om vir mekaar te sê nêrens in die Bybel is veiligheid die norm wanneer die Here mense roep tot sy diens nie. Ons keuses word eerste bepaal deur ons roeping om vlagdraers van die Here te wees regoor die aarde. 

Meer oor:  Sielsgoed
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.