Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sielsgoed
Wees ’n Trojaanse perd

Die kerk, die regering, die onderwys . . . hoe maklik is dit nie om oor sulke stelsels te kla nie.

Die probleem is dat hierdie stelsels nie kan terugpraat of verander nie, maar mense kan. Mense in stelsels kan verander.

Tog glo die meeste mense hulle is magteloos teen al die burokrasie in sulke stelsels. Wel, dis nie waar nie. Stelsels is doof, maar mense nie. Dis nie stelsels wat onmenslik of korrup is nie, dis mense.

Boosheid setel in mense se harte. Daarom moet ons altyd met mense werk wanneer ons stelsels wil verander. Mentor een leier in enige stelsel om op die Here se roete van genade en geregtigheid te leef, dan begin die doelpale skuif. Behandel ’n paar amptenare, leerlinge en kerklike werkers met groter deernis, soos wat die Here ons leer, en dinge begin verander. Mens vir mens, verhouding vir verhouding – só gebeur God se koninkryk.

In enige stelsel is die Here op soek na menslike Trojaanse perde om die regte verskil te maak.

Meer oor:  Geloof  |  Sielsgoed
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.