Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sielsgoed
Wen die wêreld terug

Die wêreld word warmer. Riviere word vuiler. Drinkwater word minder. Woude word afgekap. Skaars diersoorte word uitgewis. God se kosbare skepping is onder druk soos nooit tevore nie en die grootste oorsaak hiervan is mense.

Wat kan ek en jy hieraan doen? Dalk nie veel nie, sou jy vinnig sê. Ons dink dit is regerings, groot korporasies en internasionale bewegings se werk. Maar dit onthef ons nie van ons aanstelling van Genesis 1 se dae af as beelddraers en oppassers van God se skepping nie.

Ons mag nooit dié verantwoordelikheid systap nie. Hoe klein ook al, ons elkeen kan ’n bydrae lewer. Om minder plastieksakke en elektrisiteit te gebruik, is reeds die regte roete; so ook om ander bewus te maak van hul verantwoordelikheid om God se wêreld te bewaar. 

Meer oor:  Sielsgoed
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.