Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Spotprente
Die 37 beste Zuma-spotprente

Jacob Zuma se skandalige bekleding van die pos van staatspresident hoort ná sy “bedanking” verlede tot die verlede. Hierdie Volksblad-spotprente uit die tekenpen van Niël van Vuuren oor die afgelope maande het elemente in sy mislukte termyn uitgebeeld.

September 2017

Oktober 2017

November 2017

Desember 2017

Januarie 2018

Februarie 2018

Meer oor:  Zuma  |  Spotprente  |  Volksblad
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.