Twee vermeende bendelede is in hegtenis geneem nadat ’n tienjarige meisie Sondagaand tydens ’n wilde oor-en-weer-bendeskietery in Tafelsig in Kaapstad doodgeskiet is.
Die polisie in Keimoes in die Noord-Kaap ondersoek ’n klag van moord nadat die opgekapte lyk van ’n onbekende vrou in ’n puttoilet in Gamakor gekry is.
Die veroordeelde moordenaar Christopher Panayiotou se pa, Costa, is in die vroeë oggendure van Maandag doodgeskiet.
Dit is nie blote toeval dat Ryan Oosthuizen die afgelope naweek een van die Blitsbokke se uitblinkers in Doebai was nie – hy moes immers ’n paar maande gelede ’n bitter pil sluk.
Ardie Savea is deur sy medespelers as die All Blacks se beste vir 2019 aangewys.
Die Blitsbokke bevind hulle in die spreekwoordelike groep van die dood vir die Kaapstad-sewestoernooi wat Vrydag in die Moederstad begin.
Prof. Anton Eberhard, kundige in elektrisiteitsbedryfregulering, het die volgende vier redes gelys vir Eskom se voortdurende probleme met kragonderbrekings.
Fikile Mbalula het Maandag die tussentydse direksie van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) ontbind en die staatsonderneming onder administrasie geplaas.
Die konstruksiebedryf se sakevertroue het in die vierde kwartaal effens begin verbeter.
Britse eleksie: Waarvoor staan Brexit-party eintlik?
Berigte van dreigemente wat staatsamptenare teen personeel van die ouditeur-generaal se kantoor gemaak het, is ontstellend, skryf Danny Titus.
Daar’s ’n natuurwet wat alle breekslae weerstaan. Met ’n kopie van dié koerant in die hand nader ek die betaaltoonbank by die CNA-winkel op die Kaapstad Internasionale Lughawe. Die produk én die gebabbel onder die verkoopslui is Afrikaans.
Hettie sukkel met Kersfees. Met die tannie wie se nare nagereg niemand wil eet nie, maar tog eet, die oom met sy onvanpaste uitlatings en dan die alewige vrae oor hoekom sy dan nog nie getroud is nie.
Ozzy Osbourne het ’n belo- ning van $25 000 (sowat R365 000) uitgeloof as ’n oorlede vriend se kitaar aan hom terugbesorg word.
Netwerk24 het in samewerking met NB Uitgewers, Afrikaanse skrywers uitgenooi om ’n luisterdrama in die formaat van ’n radiodrama vir dié nuuswebwerf te skryf.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
’n Oudleerling van Boishaai in die Paarl wat in Engeland krieket speel, het Saterdag met ’n Britse vrou in Suid-Afrika getrou.
’n Toename in besoekers aan die Tafelberg-sweefspoor word oor die feestyd verwag en die sweefspoormaatskappy bied ’n beperkte getal kaartjies vir vroegoggendritte aan, voordat die sweefspoor vir die publiek oopgemaak word.
Sy is haar pa se vroeë Kersgeskenk. Ashante Erasmus was veronderstel om later vandeesmaand gebore te word, maar Saterdag het sy gemeen genoeg is genoeg.
Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.
Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.