Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Stemme
STEM: Probeer jy minder plastiek gebruik?

Plastiek is nie groen nie. Daarom het Woolworths ’n program om strooitjies, eetgerei en selfs oorstokkies van plastiek uit sy winkels te verwyder.

Probeer jy minder plastiek gebruik?

Meer oor:  Woolworths  |  Plastiek
Stem
Resultate
STEM: Probeer jy minder plastiek gebruik?
  • 9%
    Natuurlik! Ek probeer heeltemal sonder plastiek klaarkom.
  • 71%
    Ja, ek probeer, maar alles in die winkels is deesdae in plastiek verpak. Ek weet nie hoe om daarvan weg te kom nie.
  • 5%
    Ag nee wat. Ek het so veel goed om aan te dink. Ek kan nie nog hieraan ook aandag gee nie.
  • 15%
    Kom ek wees maar eerlik: Nee. Ek wend nie eens ‘n poging aan nie.
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.