
Kustuine kos vasbyt, maar daarvan kan jy ’n Namakwalander – en vetplante – niks leer nie....
Kustuine kos vasbyt, maar daarvan kan jy ’n Namakwalander – en vetplante – niks leer nie....
Met ’n uitsig op die berge maak Evan en Kathi Hodkinson van Greyton tuin.
Die tuine op die Van Loveren-familieplaas is ’n erfstuk. Hier maak die Retiefs al...
Karaktervolle klipgeboue is die perfekte agtergrond vir dié kleurryke tuin wat...
Krisistye, soos nou tydens Covid-19, noop mense om meer selfonderhoudend te leef. Dis tyd...
Sy wou ’n tuin hê wat saamsmelt met die omgewing, min onderhoud vra en baie voëls lok....
As jy, soos Rocco de Villiers, van ’n informele tuin met elemente van ’n Engelse...
In die hart van die Karoo pluk Sophia van Heerden arms vol van haar eie blomme.
Op ’n rots in Johannesburg het ’n musiek- en ’n kunsskepper ’n informele tuin aangelê met...
Vir nog ’n plant, pot of plaveiblok is daar altyd plek in dié Bolandse tuin.
’n Verskeidenheid van dié waterwys inheemse skoonhede pronk nou waar voorheen ’n dorstige...
Dit maak sin om mooi tuin te maak by ’n huis wat jy wil verhuur, want dit maak jou...
Die landskapargitek wat hul tuin moes oordoen, is landuit, toe spring die Merbolds self...
Met goed ontwerpte areas in jou tuin kan jy die hele jaar buite kuier.
Gee trefkrag met groot groepe van dieselfde plante, selfs in ’n klein tuin.
Met massa-aanplanting en ’n liefde vir interessante heinings maak Larisa Brody tuin.