- Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
- Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie vir kontant geruil word nie.
- Verskaf asseblief jou woonadres indien moontlik.
- Werknemers van Media24, die borge en hul nabye familielede mag nie aan die kompetisie deelneem nie.
- Die kompetisie is slegs oop vir lesers in Suid-Afrika.
- Die prys sluit geen toevallige uitgawes in nie.
- Geen inskrywings sal ná die sluitingsdatum aanvaar word nie.
- Deur enige besonderhede in te vul of te verskaf, verleen jy aan ons toestemming om deur enige van daardie kanale met jou te kommunikeer.
- Die pryse sal binne ses weke ná kennisgewing afgelewer word.