Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Verkiesing 2019
KYK: The Kiffness sing oor Mmusi 'Mai-money'

David Scott van die dubbele Sama-benoemde groep The Kiffness het opslae op Twitter gemaak nadat hy 'n video geplaas het van hom wat oor die DA en Mmusi Maimane, DA-leier, sing.

In dié video dryf Scott die spot met die DA nadat hulle in een van hul verkiesingsveldtogtevideo's 'n verwysing na Childish Gambino se This is America-video gemaak hetIn dié liedjie sing Gambino dat sy ouma vir hom gesê het dat hy as swart kind sy geld moet gaan haal.

The Kiffness sing weer op sy beurt in sy video "Mmu$i Maimane" dat mense by Woolworths sal kan inkopies doen wanneer hulle vir die DA stem.

Meer oor:  Mmusi Mai­Mane  |  Suid-Afrika  |  Sa  |  Verkiesing  |  Verkiesing 2019  |  Stemdag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.