Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Verkiesing 2019
KYK: Ramaphosa maak wye draai vir stemme
cyril
Pres. Cyril Ramaphosa aan't stemme werf. Foto: Felix Dlangamandla

Pres. Cyril Ramaphosa besoek dié naweek verskeie plekke in Suid-Afrika as deel van die ANC se verkiesingsveldtog.

Hy gaan die Wes-Rand in Gauteng, Nelson Mandelabaai in die Oos-Kaap en Seshego in Limpopo besoek.

Die veldtog het Saterdag begin met deur-tot-deur besoeke aan inwoners en ’n besoek aan die Rietvallei Gemeenskapsbiblioteek in Kagiso.

Hy sal later ook ’n vergadering in die Lusaka-gemeenskapsaal in Swaneville naby Krugersdorp hou.

Cyril Ramaphosa, ANC-president, kom in Kagiso aan die Wes-Rand aan.Foto: VoteANC/Twitter

Meer oor:  Cyrial Ramaphosa  |  Verkiesing2019
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.