Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Verkiesing 2019
Só lyk die setels in parlement en provinsies

Die Verkiesingskommissie (OVK) het die uitslag van die verkiesing Saterdagaand in Pretoria geproklameer en die verkiesing as vry en regverdig verklaar.

Glen Mashinini, voorsitter, het aangekondig dat 13 van die 48 partye wat aan die nasionale verkiesing deelgeneem het, soos volg in die Nasionale Vergadering verteenwoordig sal word:

Pan Africanist Congress (PAC): 1 setel

Al Jama-ah: 1 setel

UDM: 2 setels

National Freedom Party (NFP): 2 setels

Good: 2 setels

Cope: 2 setels

ATM: 2 setels

African Independent Congress (AIC): 2 setels

ACDP: 4 setels

VF Plus: 10 setels

IVP: 14 setels

EFF: 44 setels

DA, as amptelike opposisie: 84 setels

ANC: 230 setels

In die onderskeie provinsiale wetgewers staan sake as volg:

Gauteng

ACDP: 1 setel

IVP: 1 setel

VF Plus: 3 setels

EFF: 11 setels

DA: 20 setels

ANC: 37 setels

Gauteng se setels. Foto: Deaan Vivier

Wes-Kaap

Al Jama-ah: 1 setel

VF Plus: 1 setel

ACDP: 1 setel

Good: 1 setel

EFF: 2 setels

ANC: 12 setels

DA: 24 setels

Die Wes-Kaap se setels word in die uitslagsentrum in Pretoria aangedui. Foto: Deaan Vivier

Oos-Kaap

Mzwanele (Jimmy) Manyi se ATM: 1 setel

VF Plus: 1 setel

UDM: 2 setels

EFF: 5 setels

DA: 10 setels

ANC: 44 setels

Die Oos-Kaap se setels. Foto: Deaan Vivier

Vrystaat

VF Plus: 1 setel

EFF: 4 setels

DA: 6 setels

ANC: 19 setels

Die Vrystaat se setels. Foto: Deaan Vivier

KwaZulu-Natal

ATM: 1 setel

ACDP: 1 setel

Minority Front: 1 setel

NFP: 1 setel

EFF: 8 setels

DA: 11 setels

IVP: 13 setels

ANC: 44 setels

KwaZulu-Natal se setels. Foto: Deaan Vivier

Limpopo

VF Plus: 1 setel

DA: 3 setels

EFF: 7 setels

ANC: 38 setels

Limpopo se setels. Foto: Deaan Vivier

Mpumalanga

VF Plus: 1 setel

DA: 3 setels

EFF: 4 setels

ANC: 22 setels

Mpumalanga se setels. Foto: Deaan Vivier

Noordwes

VF Plus: 2 setels

DA: 4 setels

EFF: 6 setels

ANC: 21 setels

Noordwes se setels. Foto: Deaan Vivier

Noord-Kaap

VF Plus: 1 setel

EFF: 3 setels

DA: 8 setels

ANC: 18 setels

Die Noord-Kaap se setels. Foto: Deaan Vivier

Meer oor:  Verkiesing 2019
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.