Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar

KYK: OVK in die kruisvuur, klagtes hoop op

Met sowat 'n derde van die stemme getel neem die politieke partye se klagtes oor die verloop van verkiesing 2019 toe.

Uitslae 09 Mei 2019 14:00

Die Verkiesingskommissie (OVK) sê hy sal ‘n volledige oudit van die stemproses doen.

Uitslae 09 Mei 2019 09:58

Talle waarnemers het voor vanjaar se verkiesing voorspel dat 2019 'n waterskeidingsjaar vir die Suid-Afrikaanse politiek is. Gert van der Westhuizen, Stemme-redakteur: Netwerk24 praat hieroor met die politieke ontleders Theo Venter en Roland Henwood.

Uitslae 09 Mei 2019 09:50
Verkiesing 2019 09 Mei 2019 07:29

Wonder jy hoe daar by jou stemlokaal gestem is? Onthou dat jy tot in die fynste besonderhede op Netwerk24 se interaktiewe kaart kan gaan kyk wat in jou stemdistrik gebeur het.

Verkiesing 2019 09 Mei 2019 04:12
Verkiesing 2019 09 Mei 2019 01:31
Verkiesing 2019 09 Mei 2019 01:34

Die DA het sy regspan op ’n gereedheidsgrondslag geplaas hangende gesprekke tussen ringkoppe in die party oor die regverdigheid van Woensdag se algemene verkiesing, sê James Selfe.

Video 09 Mei 2019 05:57
Politieke Partye
Verkiesing 2019 09 Mei 2019 08:08
Verkiesing 2019 09 Mei 2019 08:32
Laai Meer

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.