Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
TELEVISIE
30 minute en hy’t gepak vir avontuur
Oor net minder as twee weke begin Mooiloop! op SABC2. Dit is ’n splinternuwe leefstyl-en- reisprogram. Rozanne Els het by Denvor Phokaners, een van die aanbieders, oor sy avonture op dié program gepraat.
Denvor Phokaners is een van die aanbieders op SABC2 se nuwe program, Mooiloop!.

V Julle besoek uiteenlopende plekke in dié program. Is daar een bestemming wat uitstaan?A Ek is verlief op Riebeek-Kasteel – die prag, die landskappe, die mense . . . Alles in die regte balans.

V Julle ontmoet seker ook baie uiteenlopende mense. Is daar iemand wat in jou hart gekruip het?A Ek was stomgeslaan deur die talent van die Davids-susters (die Idols-wenner Sasha-Lee Davids en haar susters in Atlantis). Hulle kan almal sing, maar regtig sing. Die mense van Philadelphia was ook regtig gasvry.

  • Mooiloop! begin op Woensdag 26 Junie om 19:30.
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.