Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Boeke
Alledaagse lewe spesiaal gemaak
Dié boek is soos ’n vitamien B-inspuiting vir “gewone” mense; jy behoort dit saam met die digbundels in die toilet te hou en jou daar gaan toesluit wanneer die yskas die gees gee of jy voel die kinders aanvaar jou as vanselfsprekend, skryf Dineke Volschenk .
’n Fontein voor ons deur, Marita van der Vyver, TAFELBERG, R200

Haar nie-fiksie pas netjies in haar oeuvre. In ’n sekere sin is dit ’n aanvulling van haar romans, wat dikwels sterk outobiografiese elemente bevat.

’n Fontein voor ons deur is die tweede versameling van haar Franse “stories” – vertellings oor haar lewe saam met haar Franse man en kinders in Provence – en die fokus is hier op hul verhuising.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.