Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Lettergreep: Marita van der Vyver praat oor Olinosters op die dak

Marita van der Vyver se boek Olinosters op die dak is onlangs deur Tafelberg heruitgegee. Sowat 20 jaar gelede het Piet Grobler die illustrasies gedoen, maar met dié jongste weergawe het Dale Blankenaar, 'n oud-student van Grobler, ingespring.

Van der Vyver het tydens die bekendstelling van die boek met Boeke24 gepraat en gee ook 'n kykie in die volgende roman waaraan sy werk.

Lees ook:

■ ​Die gróóóót gr. R-uitdaging

■ ​Boeke vir klein kits en Kie

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.