Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Boeke
Retro-familiesage boei, al hang spanningsdraad slap
Moord in die beloofde land, Francois Bloemhof, HUMAN & ROUSSEAU, R199

In nuusberigte was daar soms verhale van bose mense – soos die beeldskone Marlene Lehnberg, wat as tiener haar minnaar se vrou laat vermoor het en ná bykans twee dekades in die tronk vrygelaat is.

Dié werklikhede is die agtergrond waarteen Francois Bloemhof se boek afspeel. Soos groter en kleiner veldslae soms agter geslote deure gewoed het, is dit ook so in die grootwordhuis van Samuel, wat as seuntjie besef sy ma se klere word sorgvuldig gekies om bloukolle te verbloem.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.