Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Boeke
Teleurstellende bundel skep vrae oor Cas Vos se keuses
Duisend dae op jou spoor, Cas Vos, HOND, R195
Duisend dae op jou spoor, Cas Vos, HOND, R195

Hier is byvoorbeeld: ’n siklus gebaseer op liefdesmymeringe van die komponis Ludwig van Beethoven gehaal uit ’n brief aan ’n onbekende dame (luidens die notas aan die einde van die bundel); ’n digsiklus wat die storie van Tristan en Isolde vertel waarop die komponis Richard Wagner sy gelyknamige opera gebaseer het; en omdigtings/herdigtings/vertalings uit die Grieks van brokke uit Homeros se Odusseia.

Wanneer ’n bundel verskyn, is die leser geneig om twee soorte vergelykings te tref, waarvan die eerste vir my persoonlik die blywendste indruk laat. Eerstens word die werk ter wille van insig en plesier met die digter se ander werk vergelyk en tweedens word daar om dieselfde redes vergelykings met soortgelyke werk van ander digters getref.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.