Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Al ’n probleem ontmoet?

Kleuterfiksie (5+)

Die probleem met probleme

Rachel Rooney

Lapa, R140

Het jy al ooit ’n probleem ontmoet?

Hulle kan nogal problematies wees.

Grootmense verstaan boonop nie probleme soos klein mensies hulle verstaan nie.

Vir ’n klein mensie is alle probleme groot probleme. Hulle moet oorwin word. Maar hoe?

Hierdie rymboek deur Rachel Rooney help ou mense om die jonger garde se probleem met probleme ter harte te neem.

Die illustrasies is deur Zehra Hicks.

Rooney, ’n ma van drie seuns, is opgelei as ’n onderwyser vir kinders met spesiale leerbehoeftes.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.