Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Ben Viljoen se rustelose dae

Niefiksie

Kansvatter

Carel van der Merwe

PROTEA, R350

Ben Viljoen (1868–1917) was ’n prominente jonger generaal in die Anglo-Boereoorlog.

Nadat hy die eed van getrouheid op St. Helena onderteken het, het hy nooit weer permanent na Suid-Afrika teruggekeer nie.

Carel van der Merwe het Viljoen se spore gevolg na Brittanje, Nederland, Mexiko en Amerika en gaan uitvind hoe dit gebeur het dat dié Vryheidsoorlog-generaal burgerskap van vier lande gehad het, die ster was van ’n Anglo-Boereoorlog-skouspel, aan ’n Mexikaanse revolusie deelgeneem het en voor sy dood op die punt was om ’n rolprent in Hollywood te vervaardig.

Meer oor:  Carel Van Der Merwe  |  Resensies  |  Boeke  |  Kansvatter
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.