Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Bundel laat mummies rondtol

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

TAFELBERG, R200

Moenie gaap net omdat ek sê hierdie bundel gaan oor intertekstualiteit nie.

Maar by die lees kan jy jouself voortdurend liggies teen die voorkop klap, soos in “bliksem, wie sou raai?”, gevolg deur nog ’n klap agter die kop, soos in “wat ’n beeld!”

Dit sal genoeg wees.

Want hierdie bundel maak ’n gawe aanslag op álle lewens.

Die bundel maak ’n appèl op die breë lesersmark sowel as op die fynproewerleser.

Intussen gaan ’n klomp mummies in die hall of fame regop sit.

Meer oor:  Bibi Slippers
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.