Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Fiksie
Dié boek vir die feestyd

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

TAFELBERG, R360

In Die biblioteek oorheers ’n apokaliptiese stemming.

Etienne van Heerden sny in op álles wat hierdie geskende, verwonde land vandag onderskei; en op hoe dit saamhang met die sinistere nuwe wêreld van “sigbewaking” (surveillance).

In ’n wêreld waarin van alle mense studénte biblioteke wil afbrand, word ons almal bedreig deur ’n nuwe soort biblioteek.

Van Heerden het die roman van sy lewe geskryf. As jy hierdie land en die nuwe wêreld wil verstaan, is dit dié boek om te lees. 

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.