Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Die dao van Daan van der Walt

Die dao van Daan van der Walt

Lodewyk G. du Plessis

TAFELBERG, 290

Fiksie

Die dao van Daan van der Walt

As ’n mens die uitgewer kan glo, gaan hierdie boek heelwat literêre pryse inoes.

Soos Frederik de Jager sê: “Hierdie boek behoort ’n golf deur die Afrikaanse letterkunde te stoot.”

Die dao van Daan van der Walt beloof ook om “die Afrikaner­dilemma in die moderne lewe met ’n fyn lem oop te vlek”.

Lodewyk G. du Plessis is ’n skuilnaam en dié debuut het boekmense reeds goed aan die gis.

Meer oor:  Boeke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.