Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Die vreemde verhaal van Vin

Fiksie

Vin

Lien Botha

QUEILLERIE, R280

Vin is die verhaal van die kunstenaar-kurator Vin Verster se geleidelike greepverloor op haar skeppende en skikkende omgang met kuns, haar verhouding met haar argeoloog-man en haar vermoë om in Suid-Afrika sielerus te voel.

Oor twee dekades van oorsese kunsresidensies, voortslepende familie­moles en die benouende obsessie van ’n vyandiggesinde in die kunswêreld heen sien die leser met die oë van dié vindingryke kuns-­vlugteling.

In Florence sien sy die vliegtuie teen die torings vasvlieg; op ’n Noordsee-eiland tref ’n groot ding haar; in Suid-Afrika raak dinge al hoe wilder . . .

Meer oor:  Resensies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.