Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Die woud maak wolf benoud

Is jy bang in die bos, Pappa Wolf?

Jan De Kinder

Protea, R150

Prenteboek (0-7)

Pappa Wolf en Wolfie gaan verken die bos.

Pappa Wolf is glad nie op sy gemak nie, hy sien oral gevaar! Wolfie probeer om sy pappa moed in te praat en hardloop vrolik vooruit.

’n Pragtig geïllustreerde en humoristiese prenteboek met verwysing na die bekende Rooikappie-sprokie.

Die Belgiese skrywer en kunstenaar Jan De Kinder het in 2002 gedebuteer met die prenteboek Mathilde.

Sedertdien is sy werk al in 14 tale vertaal.

Benewens skrywer, kunstenaar, spreker en voorleser is De Kinder ’n geesdriftige eenwielfietsryer.

Meer oor:  Protea  |  Boekresensie  |  Vermaak  |  Boeke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.