Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Fiksie
Diep menslike storie boei

Grensgeval

Marita van der Vyver

PENGUIN, R280

Die handelsmerk wat Marita van der Vyver is, is op ’n manier uniek.

Nie net is sy ’n gewilde skrywer wie se werk wyd gelees word nie, haar werk dwing ook respek af omdat dit belanghebbend is.

Haar nis is dus die hoofstroom met genoeg letterkundige meriete vir die ernstige leser.

Met Grensgeval gaan Van der Vyver ’n stap verder omdat dit ’n volbloed- politieke stelling is – weer eens egter vergesel van ’n diep menslike storie wat die leser van begin tot einde boei.

Ideaal vir die Kerskous. 

Meer oor:  Marita Van Der Vyver  |  Grensgeval
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.