Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Digter met soepel taalspel

Poësie

Nootvat. Kwashaal. Stapel.

Bernard Odendaal

TAFELBERG, R250

Bernard Odendaal se tweede digbundel ontgin temas soos die funksie en aard van digterskap; die drang om die onuitspreekbare te wil verwoord; die voortbestaan van Afrikaans; die sterflikheid van die mens en die natuur.

Die digter dink terug aan ’n verlore jeugwêreld en vriende, kinders wat in diaspora is en ’n nageslag wat elders en anderstalig gaan grootword.

Dis ’n bundel met eietydse gedigte waarin ’n soepel taalspel gespeel word.

Reeds op die rak.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.