Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Digter se ‘hartenswoorde’

Poësie

Nomadiese sterre

Joan Hambidge

PROTEA, R200

Nomadiese sterre bied ’n terugkyk op Hambidge se net meer as 60 jaar en veral ’n blik op haar plek in die Hambidge-huisgesin (soos in die gedig-reeks “Witbank-Blues”, waarmee die bundel afgesluit word).

Dié blik word ’n lamentoso, ’n pynlike terugkyk (“Antigone”) en die “blues” ’n tint wat die stemming van die bundel kleur.

Johan Myburg merk op: “Wat deurgaans opval, is Hambidge se omgaan met ‘hartenswoorde’: Woorde wat ’n duidelike persoonlike betekenis het, maar so geboetseer word dat dit die leser toelaat om ’n eie “hartensbegrip” daaraan te koppel.

Meer oor:  Joan Hambidge  |  Resensie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.