Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Drome oor die vreemde

Reisverhale

Reisgogga

Christine Louw

NALEDI, R240

11 lande, 18 bestemmings, geen hotelbesprekings en min geld.

Só pak die 53-jarige Christine­ Louw ’n reis van sewe­ weke na Europa aan. Dit is 1971, voor die tyd van tasse met wieletjies, selfone en e-pos.

Haar eerste reis oorsee – in die tyd van tiekiebokse, briewe met seëls en in elke land ’n ander soort geldeenheid. In haar bagasie is Frommer se Europe on 5 Dollars a Day, in haar adresboekie ’n paar telefoonnommers en in haar hart ’n droom.

Reisgogga gaan oor baie van ons se begeerte om die vreemde te verken.

Meer oor:  Resensies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.