Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Elke swerwer het ’n storie

Fiksie

Wildekus

Morné Malan

LAPA, R280

Vir die welgestelde sakeman Adam Swart kom geloof nie maklik nie.

Dis juis hoekom sy dogter, Lea, en haar ma van hom vervreem is.

Wanneer Lea se ma egter sterf, gryp Adam die kans aan om sy verhouding met sy dogter te herbou. Maar hul Wildekus-wegbreek het skaars begin wanneer ’n groep swerwende gelowiges reg langs hulle kom laer trek.

Adam se frustrasie loop oor in ’n ernstige kopstampery met Lea. Die volgende oggend is die swerwers skoonveld en sy dogter ook. Ná bykans vier jaar se gesoek gee Adam sy weelderige lewe in die stad prys. Hy moet terug Wildekus toe om Lea te vind.

Meer oor:  Resensies  |  Wildekus
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.